[PODSENDING] Hoe kan ek God meer vertrou? [Reeks 1 Nommer 4]

451

Die woord “vertrou” in Hebreeus beteken onder andere om jouself aan iemand anders vas te maak of om op iemand te leun. Maak jouself vas aan die Een wat jou die beste kan leer oor wat dit beteken om in Sy rus in te gaan, en al jou bekommernisse en sorge oor te gee.

Vorige artikelDie werklikheid van besig wees
Volgende artikel[VIDEO] Hoe kan ek God meer vertrou? [Reeks 1 Nommer 5]