[PODSENDING] Wanneer is dit tyd vir ’n selfoon? [Reeks 1 Nommer 6]

1023

“Mamma, wanneer kry ek ook ’n foon?” Die woorde van jou sesjarige wil jou laat weghardloop, want wat staan jou nou te doen.

-RIANETTE LEIBOWITZ

Kliek hier vir meer digitale ouerskap met Rianette Leibowitz.