[PODSENDING] Ander het altyd groter probleme [Reeks 1 Nommer 2]

842

RSG se Martelize Brink voel nie altyd lus om te volhard nie, maar dit is dan dat jy óf moet rus óf moet besluit om positief te dink.