[PODSENDING] Hou jou gemoed positief [Reeks 1 Nommer 9]

1026
Lynette Beer

Onaangename gebeurtenisse ontlok dikwels sterk emosionele reaksies en bly langer in jou geheue. Wanneer jy deur ’n uitdagende tyd gaan, is dit belangrik dat jy jou hart – jou gedagtes, nie die orgaan wat bloed pomp nie – deurgaans beskerm.

–Lynette Beer, motiveringspreker

Kliek op voelgoed.co.za/3-minute-selfhelp vir Lynette se video- en oudioreeks.

Vorige artikelHou jou gemoed positief
Volgende artikel[VIDEO] Hou jou gemoed positief [Reeks 1 Nommer 10]