[PODSENDING] Motivering om gedrag te verander [Reeks 1 Nommer 11]

223
Lynette Beer

Daar is bewys dat waarskuwings en dreigemente ’n baie beperkte invloed het om mense se gedrag te verander. Dink byvoorbeeld aan die aanmaning op sigaretpakkies – Smoking kills. Skrik dit die rokers af? Nie vir ’n oomblik nie.

–Lynette Beer, motiveringspreker

Kliek op voelgoed.co.za/3-minute-selfhelp vir Lynette se video- en oudioreeks.

Vorige artikelMotivering om gedrag te verander
Volgende artikelHoe om… te blom as gesin