[PODSENDING] Hoe jy mense behandel, het nagevolge [Reeks 1 Nommer 10]

305
Lynette Beer

As ’n mens al jou tyd en moeite in weelde en aansien belê in stede daarvan om goeie menseverhoudings te koester, kan jy dit dalk op jou oudag berou.

–Lynette Beer, motiveringspreker

Kliek op voelgoed.co.za/3-minute-selfhelp vir Lynette se video- en oudioreeks.

Vorige artikelHoe jy mense behandel, het nagevolge
Volgende artikelSjokoladeplaatkoekies