[PODSENDING] Beskerm jou geld vir eendag [Reeks 1 Nommer 5]

273
Wouter Snyman

Dit is algemeen bekend dat meer as 80% van Suid-Afrikaners nie ’n testament het nie. En tog kan dit binne 30 minute opgestel word!

Een onveranderlike in die lewe is dat ons almal gaan sterf. Ongelukkig is almal se finansies nie in orde nie. Daar is ’n paar dinge wat jy in gedagte moet hou wanneer jy hiervoor beplan.

Wouter Snyman – Finansies, besigheid en entrepreneurskap

Kliek hier vir meer videos en artikels deur Wouter.