Bybelvrou – RAGAB [Karien Basson]

144

God is nie opsoek na mense wat perfek voorkom nie, Hy is opsoek na mense wat gewillig is om Sy stem te volg. God het Ragab se hart gesien en wou haar sonde vergewe en haar ‘n nuwe lewe gee.