[VIDEO] Hoe om… voluit en vreesloos te leef [Reeks 1 Nommer 5]

Ons is geskep om uitmuntend te wees, sê SONIKA KRUGER.

As jy wonder wie jy nou eintlik is om mooi en briljant te wees, hier is ’n teenvraag: Wie is jy om dit nié te wees nie? Om klein te speel hou geen voordeel in vir jou óf die wêreld nie. Jy is geskep om te skyn!

Vorige artikelGehoorsaam glo voordat ek nog verstaan
Volgende artikel[PODSENDING] Hoe om… voluit en vreesloos te leef [Reeks 1 Nommer 3]