Selfs met spesifieke maagoefeninge moet ons variasies inkorporeer. Die plank-oefening is ’n basiese oefening wat deel van jou roetine moet vorm. Dit kan in baie variasies, soos die sy-plank met polse en been oplig, gedoen word.
![]() |
Marijke Cilliers, persoonlike afrigter |