[VIDEO] Jy hoef nie supermamma te wees nie, net goed genoeg [Reeks 1 Nommer 1]

2747

’n Paar dekades gelede was dit die tradisie dat die pa die broodwinner van die gesin was. Ma het tuisgebly en die kinders grootgemaak. Tye het egter verander en vandag het die meeste ma’s ook ’n voltydse beroep buiten die roeping van mamma-wees.

Lizanne du Plessis, ouerskapkenner

Kliek hier vir meer videos en artikels deur Lizanne.

 

Vorige artikel’n Mens leef nie net van brood alleen nie
Volgende artikelJou kind se woedeuitbarstings