[VIDEO] Jy besluit hoe ander mense jou onthou [Reeks 1 Nommer 2]

1337

Om ’n goeie naam te hê gaan uiteindelik vrugte afwerp. Dis ’n bate wat resultate oplewer. Van kleins af is ’n mens besig om aan jou goeie naam te bou – dit wat ander van jou dink.

Jannie Putter, Leierskaps- en persoonlike ontwikkeling en sportsielkunde

Kliek hier vir meer videos en artikels deur Jannie.

Vorige artikel[VIDEO] Ken die verskillende tantrums [Reeks 1 Nommer 2]
Volgende artikelTe haastig met jou drome?