Vat ’n pen en papier en skryf neer wat dit is wat jy wil bereik. Wat moet verander? Die meeste van ons weet nie regtig wat ons soek nie. Ons leef, maar weet nie waarheen ons op pad is nie.
Jannie Putter, Leierskaps- en persoonlike ontwikkeling en sportsielkunde
Kliek hier vir meer videos en artikels deur Jannie.