[VIDEO] Sal jy ’n lening kan aangaan? [Reeks 1 Nommer 5]

795

Jy moet weet wat ’n kredietrekord is en wat dit van jou sê, veral as jy in die toekoms ’n lening van enige aard wil maak.

Wouter Snyman – Finansies, besigheid en entrepreneurskap

Kliek hier vir meer videos en artikels deur Wouter.

Volgende jaar jonger Gebruik die afslagkode WOUTER om die boek VOLGENDE JAAR JONGER aanlyn te koop op voelgoedwinkel.co.za teen 50% afslag.
R99 R199

 

Vorige artikelMoeg en moedeloos van saai?
Volgende artikelAl die groot dinge begin klein