[VIDEO] Is jou geld veilig in die bank? [Reeks 1 Nommer 6]

1176

Jou geld is uiters kosbaar – niemand anders het enige reg op ’n sent daarvan nie. Kies daarom baie versigtig waar jy jou rande belê.

Wouter Snyman – Finansies, besigheid en entrepreneurskap

Kliek hier vir meer videos en artikels deur Wouter.

Vorige artikelDié waarheid mag jy glo
Volgende artikel[PODSENDING] Is jou geld veilig in die bank? [Reeks 1 Nommer 4]