TWÉÉ RETREATS!
PRETORIA – Saterdag 15 Augustus ● NG Elarduspark, Elarduspark
Early Bird-kaartjie @ R159 R199
Drie of meer kaartjies @ R149 elk
VANDERBIJLPARK – Sondag 30 Augustus ● Kompas Gemeente, Vanderbijlpark
Kaartjies @ R149 elk
+
Wen ’n VIP-ervaring!
25 kaartjies per vertoning word opgegradeer na ’n VIP-ervaring
(VIP-sitplek, geskenk, groet-en-ontmoet, ens)
– – – – –
AANBIDDING + LERING + GETUIENIS + GEMEENSKAP
TEMA – SY SAL!
God is in haar midde, SY SAL nie wankel nie. (Psalm 46:6)
Te midde van ‘n onstuimige wêreld en persoonlike storms van angs en onsekerheid wankel ons nie – omdat ons krag van God self af kom!
SY SAL vasstaan …
… wanneer die druk ondraaglik raak, want God hou haar staande
SY SAL opstaan …
… deur God toe te laat om die gewig van haar verlede weg te neem
SY SAL uitstaan …
… en nie terugdeins om haar Godgegewe roeping te leef nie
– – – – –
PRETORIA-RETREAT
Saterdag 15 Augustus, 14:00 tot 17:00 • NG Elarduspark, Elarduspark
SAAM IN WIT. SAAM IN GELOOF.
Vroue word aangemoedig om wit te dra vir die retreat, terwyl ons sáám in geloof die toekoms instap!





– – – – –
VAALDRIEHOEK-RETREAT
Sondag 30 Augustus, 14:00 tot 17:00 • Kompas Gemeente, Vanderbijlpark




– – – – –
IN SAMEWERKING MET!
HELPENDE HAND – Bevorder welstand deur middel van netwerke en instellings, kliek op helpendehand.co.za
Datum
Tyd
Koste
Organiseerder
Telefoon (Navrae oor event)
E-pos (Navrae oor event)