Waarom vier ons Kersfees? – Johan C Venter

0
411
kersfees_vier.jpg

Kersfees is ’n kosbare tyd van saamwees. ’n Tyd om weer te onthou waaroor Christus se liefde vir ons gaan. Johan C Venter se nuutste musiekvideo vat dit perfek saam. Kyk daarna hieronder.