Wanda Bam: Só leef jy geloof

0
17
Wanda Bam

Jy dra dalk ‘n blydskap-armband of ‘n gebedshorlosie om jou te herinner dat God altyd naby is. Nét so het Wanda óók praktiese dinge wat sy doen om haar elke dag aan haar geloof te herinner.