wanneer is jy vet?

0
34
1.jpg

Iets om jou lagspiere te kielie... Wanneer is jy regtig vet? Jy is eers vet as: 1. Jy op die skaal klim en die wyser nie verder kan gaan nie. 2. Jy moet gaan sit om jou voete raak te sien.