was jou lyf met hierdie “fat remover”

0
12

Ek het gister uitgevind hoekom ek oorgewig is. Dis die sjampoe wat ek gebruik! Dit loop teen my lyf af as ek stort en hulle waarsku nogal op die bottel: “Gives extra body and volume.” Nou gaan ek eerder skottelgoedseep gebruik. Dit sê: “Dissolves fat that is otherwise difficult to remove.”