Geloofsuitdaging

My één Bybelwoord 40 dae-geloofsuitdaging

EARLY BIRD-INSKRYWINGS SLUIT 3 MEI!
Geloofsuitdaging – R49 R69

– – – – –

40 DAE. 40 BYBELWOORDE. 40 VROUESKRYWERS.
Veertig vroueskrywers, soos Liesel Krause-Wiid, Karien Basson en Melissa van Biljon, het elkeen één Bybelwoord gekies, saam met ‘n sleutelvers waarin dié woord voorkom.

Bybelwoorde soos hoop, dankbaarheid, genade, vrede, vergifnis en vertroue vorm deel van hierdie lys, en elke woord het die krag om jou lewe te verander!

Volgens jóú behoefte kies jy elke dag ’n Bybelwoord uit die lys – luister na die oudio-dagstuk, óf lees die dagstuk sou jy wil, of lees én luister saam, wat jou ookal pas!

– – – – –

’N STILWORD-JOERNAAL
Spandeer tyd saam met God deur jou één Bybelwoord in gebed te oordink – is daar vir jou ’n opdrag, ’n belydenis of ’n belofte, en hoe gaan jy dit prakties uitleef?

EVENT

Datum

Vanaf 24 Mei (Pinksterfees) tot 2 Julie!

Tyd

Koste

Geloofsuitdaging – R49 R69
Voelgoed-vriendin (VIP) R39 *Afslag word outomaties by die betaalpunt toegepas

ORGANISEERDER

Organiseerder

Voelgoed Media

Telefoon (Navrae oor event)

016 982 3617

E-pos (Navrae oor event)

VENUE

Aanlyn

KAARTJIE-OPSIES

EARLY BIRD-INSKRYWINGS!
Skryf nóú in – Early-Bird inskrywings sluit 2 Mei!
My één Bybelwoord 40 dae-geloofsuitdaging
Geloofsuitdaging
R49 R69
Voelgoed-vriendin (VIP) R39 *Afslag word outomaties by die betaalpunt toegepas
Scroll to Top