Hoe om die mense saam met wie jy werk te verstaan

“Of jy ’n bestuurder, toesighouer, spanleier of medewerker is – om jou en jou kollegas se sterk- en swakpunte te ken en te verstaan, sal help om spanwerk te verbeter”, sê Lynette Beer, aanbieder van die VIDEO-OPLEIDINGSKURSUS Verstaan die mense saam met wie jy werk.

Scroll to Top