Aanlyn diens

Voelgoed30-vieringsdiens

! ! !   GRATIS REGISTRASIE   ! ! !
* Nét R5-besprekingsfooi
Indien jy nie kan inskakel nie, kan jy steeds toegang tot die video-opname kry om dit later in jou eie tyd te kyk – jy móét net registreer!

– – – – –

#VOELGOED30-VIERINGSDIENS
’n Storie van God se trou, leiding en doel – ons eer Hom daarvoor!

In 2026 vier Voelgoed Media iets groter as net ’n verjaarsdag – ons vier 30 jaar van inspirasie!
Wat as ’n eenvoudige droom begin het, het gegroei … en oor die afgelope 30 jaar het God iets besonders daarmee gedoen.
Voelgoed Media se dertigste verjaardag is nie net ’n mylpaal vir ons mediahuis nie – dit is ook God se storie.
’n Storie van Sy trou, Sy leiding en Sy doel. En ons eer Hom daarvoor!

– – – – –

Skakel Sondag 25 Januarie in by ons aanlyn #Voelgoed30-vieringsdiens wat gelei word deur die predikant en skrywer Liesel Krause-Wiid, met die tema “Ons storie. God se storie.”
PLUS!
Jy kan ook uitsien na gaskunstenaar Cordelia se lofprysing- en aanbiddingsmusiek, onder meer die Oorwinningslied.

– – – – –

! ! !   GRATIS REGISTRASIE   ! ! !
* Nét R5-besprekingsfooi
Indien jy nie kan inskakel nie, kan jy steeds toegang tot die video-opname kry om dit later in jou eie tyd te kyk – jy móét net registreer!

EVENT

Datum

Sondag 25 Januarie

Tyd

7:00 pm

Koste

Gratis registrasie!
*Nét R5-besprekingsfooi
Indien jy nie kan inskakel nie, kan jy steeds toegang tot die video-opname kry om dit later in jou eie tyd te kyk – jy móét net registreer!

Tipe Event

Aanlyn diens

ORGANISEERDER

Organiseerder

Voelgoed Media

Telefoon (Navrae oor event)

016 982 3617

E-pos (Navrae oor event)

Volg ons

VENUE

Aanlyn

KAARTJIE-OPSIES

Voelgoed30-vieringsdiens
Gratis registrasie!
R0
*Nét R5-besprekingsfooi
Indien jy nie kan inskakel nie, kan jy steeds toegang tot die video-opname kry om dit later in jou eie tyd te kyk – jy móét net registreer!
Scroll to Top