Aanlyn verjaarsdagdiens

#Voelgoed30-vieringsdiens

! ! !   KYK GRATIS   ! ! !

Indien jy nie kan inskakel nie, kan jy dit steeds later in jou eie tyd kyk.

– – – – –

#VOELGOED30-VIERINGSDIENS
’n Storie van God se trou, leiding en doel – ons eer Hom daarvoor!

In 2026 vier Voelgoed Media iets groter as net ’n verjaarsdag – ons vier 30 jaar van inspirasie!
Wat as ’n eenvoudige droom begin het, het gegroei … en oor die afgelope 30 jaar het God iets besonders daarmee gedoen.
Voelgoed Media se dertigste verjaardag is nie net ’n mylpaal vir ons mediahuis nie – dit is ook God se storie.
’n Storie van Sy trou, Sy leiding en Sy doel. En ons eer Hom daarvoor!

– – – – –

Skakel Sondag 1 Februarie in by ons aanlyn #Voelgoed30-vieringsdiens wat gelei word deur die predikant en skrywer Liesel Krause-Wiid, met die tema “Ons storie. God se storie.”
PLUS!
Jy kan ook uitsien na gaskunstenaar Cordelia se lofprysing- en aanbiddingsmusiek, onder meer die Oorwinningslied.

– – – – –

! ! !   KYK GRATIS   ! ! !

Indien jy nie kan inskakel nie, kan jy dit steeds later in jou eie tyd kyk.

EVENT

Datum

Sondag 1 Februarie

Tyd

7:00 pm

Koste

Kyk gratis!

ORGANISEERDER

Organiseerder

Voelgoed Media

Telefoon (Navrae oor event)

016 982 3617

E-pos (Navrae oor event)

VENUE

Aanlyn

KAARTJIE-OPSIES

#Voelgoed30-vieringsdiens
Kyk video-opname
R0
Indien jy nie kan inskakel nie, kan jy dit steeds later in jou eie tyd kyk.
Scroll to Top