Aanlyn uitsending

#Voelgoed30-vieringsmaand

! ! !   GRATIS REGISTRASIE – R0 R99   ! ! !

Indien jy nie op ’n Maandag kan inskakel nie, kan jy steeds toegang tot die video-opnames kry om dit later in jou eie tyd te kyk – jy móét net registreer!

#VOELGOED30-VIERINGSMAAND
Ons verjaardagviering word aanlyn uitgesaai – met lewensveranderende stories, vraag-en-antwoord-sessies, mentorklasse, persoonlike groei, én meer …

Maandag 2 Maart ● 20:00-21:00
Maandag 9 Maart ● 20:00-21:00
Maandag 16 Maart ● 20:00-21:00
Maandag 23 Maart ● 20:00-21:00

LEEF JÓÚ DROOM!
Voelgoed Media se aanlyn vieringsmaand word aangebied deur Venessa Schoeman, redakteur van Voelgoed Media.
“Voelgoed se dertigste verjaardag is nie net ’n mylpaal vir ons media-bediening nie – dit is ook God se storie. ’n Storie van Sy trou, Sy leiding en Sy doel. En ons eer Hom daarvoor!” sê Venessa.

TEMA – LEEF JÓÚ DROOM!
Droom jy oor jou lewe … of leef jy jou droom?
Die keuse is joune!
Laat hierdie aanlyn vieringsmaand ook ’n keerpunt in jou lewe wees – om jóú droom te leef!

VRAAG-EN-ANTWOORD-SESSIES MET BEKENDES
Dis moeilik om by te hou, nuwe vaardighede te bemeester of saam te praat oor die nuutste neigings … Laat bekendes jou inspireer om anders te dink, en die vrae waaroor almal wonder te beantwoord!

MENTORKLASSE DEUR KENNERS
Voelgoed se mentors is hier om jou te help om jou omstandighede te verstaan, probleme te oorkom en persoonlik te groei. Jy kan hulle vertrou om saam met jou die pad te stap!

PLUS – LEWENSVERANDERENDE STORIES!
Santi Britz [Voelgoed Inspirasievrou-wenner], René Roux [Bestuurshoof Media, Helpende Hand], Delphine van Wyk [Inspirasievrou-finalis] en Heleen Janse van Vuuren [Nuwe Jy Leserskeuse-wenner].

! ! !   GRATIS REGISTRASIE – R0 R99   ! ! !

Indien jy nie op ’n Maandag kan inskakel nie, kan jy steeds toegang tot die video-opnames kry om dit later in jou eie tyd te kyk – jy móét net registreer!

EVENT

Datum

Maandag 2, 9, 16 en 23 Maart

Tyd

Elke Maandag om 20:00 tot 21:00

Koste

Gratis registrasie – R0 R99
Indien jy nie op ’n Maandag kan inskakel nie, kan jy steeds toegang tot die video-opnames kry om dit later in jou eie tyd te kyk – jy móét net registreer!

ORGANISEERDER

Organiseerder

Voelgoed Media

Telefoon (Navrae oor event)

016 982 3617

E-pos (Navrae oor event)

VENUE

Aanlyn

KAARTJIE-OPSIES

#Voelgoed30-vieringsmaand
Gratis registrasie!
R0 R99
Indien jy nie op ’n Maandag kan inskakel nie, kan jy steeds toegang tot die video-opnames kry om dit later in jou eie tyd te kyk – jy móét net registreer!
Scroll to Top