! ! ! GRATIS REGISTRASIE – R0 R99 ! ! !
Indien jy nie op ’n Maandag kan inskakel nie, kan jy steeds toegang tot die video-opnames kry om dit later in jou eie tyd te kyk – jy móét net registreer!
#VOELGOED30-VIERINGSMAAND
Ons verjaardagviering word aanlyn uitgesaai – met lewensveranderende stories, vraag-en-antwoord-sessies, mentorklasse, persoonlike groei, én meer …
Maandag 2 Maart ● 20:00-21:00
Maandag 9 Maart ● 20:00-21:00
Maandag 16 Maart ● 20:00-21:00
Maandag 23 Maart ● 20:00-21:00
LEEF JÓÚ DROOM!
Voelgoed Media se aanlyn vieringsmaand word aangebied deur Venessa Schoeman, redakteur van Voelgoed Media.
“Voelgoed se dertigste verjaardag is nie net ’n mylpaal vir ons media-bediening nie – dit is ook God se storie. ’n Storie van Sy trou, Sy leiding en Sy doel. En ons eer Hom daarvoor!” sê Venessa.
TEMA – LEEF JÓÚ DROOM!
Droom jy oor jou lewe … of leef jy jou droom?
Die keuse is joune!
Laat hierdie aanlyn vieringsmaand ook ’n keerpunt in jou lewe wees – om jóú droom te leef!
VRAAG-EN-ANTWOORD-SESSIES MET BEKENDES
Dis moeilik om by te hou, nuwe vaardighede te bemeester of saam te praat oor die nuutste neigings … Laat bekendes jou inspireer om anders te dink, en die vrae waaroor almal wonder te beantwoord!
Datum
Maandag 2, 9, 16 en 23 Maart
Tyd
Elke Maandag om 20:00 tot 21:00
Koste
Organiseerder
Telefoon (Navrae oor event)
E-pos (Navrae oor event)