“Wat sê jy oor jouself? Maak seker jou siening van jouself getuig dat jy ’n Koningskind is. Selfvertroue is eintlik Godsvertroue,” sê LIESEL KRAUSE–WIID, aanbieder van ’n video– en ’n oudio–kursus Kry selfvertroue en glo in jouself!