Hoe om aan te hou baklei vir jou huwelik

Of daar nog iets oor is om voor te baklei en of jy eerder moet skei, is nie ’n maklike besluit nie. “Jy mag dalk voel daar is geen hoop vir jou huwelik nie en dat die seer te rou is. Die waarheid is, dit kan beter en sterker wees as ooit tevore!” sê die huwelikskenner GRETHA WIID.

Scroll to Top