Week 7 – Dinsdag

0
91

Dis noodsaaklik om gebalanseerd te leef om jou momentum te behou. Bou meganismes in wat jou daagliks kan help om op die regte goed te fokus. Kom gereeld tot stilstand en reflekteer oor wat werklik in jou lewe aan die gebeur is. Hou altyd jou doelwit voor oë.

– Eugene Kemp