Week 7 - Saterdag

0
46

As jy kul tydens die nuwe jy-leefstylprogram, erken dit, maak vrede daarmee, en vra vir God om jou te help om vol te hou met jou gesonde doelwitte. Ons almal struikel soms, en  jy kan eerlik wees oor jou swakhede.-

- Liesel Krause-Wiid