Week 8 – Dinsdag

0
85

Wees dankbaar vir elke stukkie sukses wat jy bereik. Dit laat positiewe energie los wat jou krag gee om enigiets aan te pak. Begin of sluit jou dag af deur te fokus op dit waarvoor jy dankbaar kan wees en skryf dit neer. Die dankbaarheidslysie help jou om op die positiewe te fokus.

– Eugene Kemp