Week 8 - Saterdag

0
50

Skep moed! God dra jou wanneer jy sukkel om verder vorentoe te beur omdat die pad te lank lyk. Sy krag is vir jou genoeg. Hou vas aan sy genade. Die Bybel sê dit is elke more nuut! God kan jou help om vol te hou met hierdie program, solank jy aan Hom vashou.

- Liesel Krause-Wiid