wees geestelik aktief

0
126

Om gelowig te wees beteken nie jy kan passief wees nie! As jy hard werk en alles insit, sal God daar wees om jou op te tel as jy val en jou by te staan in moeilike tye. Dis wanneer jy terugkyk en een ry voetspore sien dat jy weet God het jou gebed verhoor.

Epi-Max
DEEL
Vorige artikellessenaar-gim
Volgende artikelkies jy God of kos?
Voelgoed
Geniet 'n eersteklas- aanlyn wêreld met dieselfde warm gevoel van 'n lekkerlees tydskrif.