wees lief vir jouself

0
300

Omhels jouself en weet dat jy nooit so sleg kan wees dat jy jouself nie kan vergewe of kan liefhê nie. Iemand het dalk lank gelede vir jou gesê jy is lelik en nou glo jy dit! Daar is ’n swaan wat binne-in jou skuil en nie kan wag om uit te kom nie. Vra die Here om jou te help om die mooie in jouself te ontdek.

DEEL
Vorige artikellessenaar-gim
Volgende artikelkies jy God of kos?
Voelgoed
Geniet 'n eersteklas- aanlyn wêreld met dieselfde warm gevoel van 'n lekkerlees tydskrif.