Wen een van twee Balance Cape Town-kerse ter waarde van R225

0
8701

Nadat sy vir baie jare op die teer- en stofpaaie van ons pragtige en diverse land gereis het, was Debbie Jackson, stigter van Balance Cape Town, geïnspireer om ’n huisparfuumreeks te skep met uniek Suid-Afrikaanse name.

Suikerbossie (ryk blommeparfuum van proteas en erikas), Karoo (skoon, kruierig en vars), Somer oppie Plaas (geur van soet perskes en vanielje) en Bo-Kaap (eksoties, kruierig en kleurvol) vorm deel van dié reeks en word in moderne glashouers aangebied.

Die Balance Cape Town-kerse is beskikbaar by geregistreerde verspreiders landwyd en die Durbanville Hills Wynlandgoed.

Jy kan ook ’n verspreider word deur aansoek te doen by info@aboutyourlifestyle.com.

www.aboutyourlifestyle.com

Twee gelukkige lesers kan elk een van
hierdie kerse ter waarde van R225 wen

Vul jou besonderhede onder in en kliek op die STUUR knoppie.

KOMPETISIEREËLS:
1. Kompetisie sluit 30 September 2018.
2. Wenners sal deur ’n trekproses gekies word.
3. Wenners sal per foon of per e-pos in kennis gestel word.
4. Die prys sal per koerrier aan jou gestuur word.
5. Personeellede van Caxton, Carpe Diem Media, hulle besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families sal nie vir die prys oorweeg word nie.
6. Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.voelgoed.co.za te ontvang.