Wen een van 9 geskenkpakke van CELLU.LITE

2585
CELLU.LITE

Almal sukkel met selluliet – selfs rietskraal vroue. CELLU.LITE is ’n sellulietjel wat wetenskaplik geformuleer is om klaar te speel met hardnekkige selluliet en vetselle. Cellu.lite-jel kom saam met ’n spesiale silikoonkoppie om die eindresultaat aan te help.

Die jel bevat ’n innoverende kombinasie van peptiede, suiwer essensiële olies, kafeïen en vitamien A. Omdat dit ’n waterbasis het, word die jel maklik deur die vel opgeneem.

Dit is ontwerp om van opgehoopte vetselle ontslae te raak. Dit help om limfklierdreinering en bloedsirkulasie te verbeter, waterretensie te verminder en die vel meer elasties te maak.

Deur die jel met die silikoonkoppie in jou vel in te masseer word suurstofryke bloed gestimuleer om gestoorde vetselle af te breek. Dit rek ook die bindweefsel, wat die kuiltjies op die oppervlak van jou vel veroorsaak.

CELLU.LITE-produkte is ook beskikbaar op Voelgoedwinkel.co.za.


Wen een van 9 CELLU.LITE geskenkpakke ter waarde van R550 elk

Vul jou besonderhede in en staan die kans om te wen!

Die kompetisie is nou gesluit. Die wenners is Antoinette Lourens, Antoinette Westraat, Suzette Swarts, Chantal Roux, Deserisé Cocklin-Viljoen, Cindy Olivier, Jenny Faia, Tamara Watson en Meriska van der Schyff.

KOMPETISIEREËLS:
1. Kompetisie sluit 26 Januarie 2020.
2. Wenners sal deur ’n trekproses gekies word.
3. Wenners sal per foon of per e-pos in kennis gestel word.
4. Die prys sal per koerrier aan jou gestuur word.
5. Personeellede van Carpe Diem Media, hulle besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families sal nie vir die prys oorweeg word nie.
6. Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.voelgoed.co.za te ontvang.