Wen een van 3 geskenkpakke van Kroko

2060
Kroko

Die voete is die hardwerkendste en verwaarloosde deel van ons liggaam. Ons bederf ons gesig, vel en hande met verskillende rome en maskers, maar tog ignoreer ons die voete wat spesiale sorg moet geniet.

Kroko Health Care het ‘n reeks spesiaal geformuleerde voetprodukte wat voete gesond sal hou.
• Kroko Heel Balm
• Kroko Foot and Shoe Spray
• Kroko Foot Powder
• Kroko Corn Protectors
• Kroko Medicated Corn plasters
• Kroko Corn and Callus Remover Ointment

Beskikbaar by Clicks, Dis-Chem en onafhanklike apteke.
www.kroko.co.za


Wen een van 3 Kroko geskenkpakke

Vul jou besonderhede in en staan die kans om te wen!

Die kompetisie is nou gesluit. Die wenners is Lynette Robarts, Ronnae Elliott en Carine Augustyn.

KOMPETISIEREËLS:
1. Kompetisie sluit 30 Januarie 2020.
2. Wenners sal deur ’n trekproses gekies word.
3. Wenners sal per foon of per e-pos in kennis gestel word.
4. Die prys sal per koerrier aan jou gestuur word.
5. Personeellede van Carpe Diem Media, hulle besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families sal nie vir die prys oorweeg word nie.
6. Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.voelgoed.co.za te ontvang.