Wen een van 3 pragtige ARGILLA-stelle!

13466
Argilla wen

ARGILLA Stoneware is veelsydige, handgemaakte pottebakkersware waarmee jy kos op ’n unieke stoombraaimetode gaarmaak. Dit kan in die oond of mikrogolfoond gebruik word, in die skottelgoedwasser gewas word en lyk ook mooi as opdienbakke.

Die Intro Set is perfek vir diegene wat vir die eerste keer self moet kosmaak of alleen bly. Dit bestaan uit drie bakke, in verskillende groottes, en ’n kookboek wat gebruik kan word om gesonde maaltye gaar te maak.

As julle gesin al ’n bietjie groter is, is die SOE Set ideaal. Vier oondbakke, met deksels, is genoeg om hele gekookte ete te hou en sal die kos langer warm hou as iemand moet laat werk.

Om vriende en familie te beïndruk, is die Manna Set beslis die antwoord. Buiten vir drie pragtige bakke sluit dit ook ’n slaaibak in om jou aansitete mee af te rond.
Kliek hier om ander Argilla produkte te bestel.

Wen een van hierdie drie pragtige Argilla stelle!

Vul jou besonderhede in en staan ’n kans om te wen!

Die kompetisie is nou gesluit. Die wenners is Elsabe Burger, Karen Marais en Hanli Geel.

KOMPETISIEREËLS:
1. Kompetisie sluit 20 Oktober 2019.
2. Wenners sal deur ’n trekproses gekies word.
3. Wenners sal per foon of per e-pos in kennis gestel word.
4. Die prys sal per koerrier aan jou gestuur word.
5. Personeellede van Caxton, Carpe Diem Media, hulle besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families sal nie vir die prys oorweeg word nie.
6. Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.voelgoed.co.za te ontvang.