Wen een van 3 Skinny Tan™ geskenkpakke

1723

SkinnyTan™ is uniek geformuleerde selfverbruiningsprodukte wat ontwerp is deur twee Australiaanse ma’s wat die verbruining en gesondheid van hul vel wou kombineer om dit fantasties te laat voel en terselfdetyd hul selfvertroue ’n hupstoot te gee.

SkinnyTan™ is vegan-vriendelik, wreedheidvry en gebruik 99% natuurlike bestanddele om elke keer ’n foutlose, streepvrye, natuurlike kleur te gee. Dit is gemaak deur regte mense, vir regte mense!

WONDER SERUM

SkinnyTan™ Wonder Serum is die eerste serum vir jou gesig en lyf wat werk as ’n teenverouderingsmiddel. Dit het ’n onmiddellike effek en laat jou vel gloeiend, bruin en jonger lyk. Resultate hou tot 10 dae!

Die syagtige serum is vinnig om aan te wend en word droog binne 2 minute. Dit help om letsels te bedek, die voorkoms van selluliet te verberg en ontwikkel oor 8 uur om jou ’n ryk, natuurlike, streepvrye kleur te gee.

Skinnytanshop.com | Facebook.com/skinnytansa
Youtube


Drie gelukkige lesers kan elk een van hierdie Skinny Tan™ Wonder Serums ter waarde van R500 elk wen!

Vul jou besonderhede in vir ’n kans om te wen.


KOMPETISIEREËLS:
1. Kompetisie sluit 22 November 2019.
2. Wenners sal deur ’n trekproses gekies word.
3. Wenners sal per foon of per e-pos in kennis gestel word.
4. Die prys sal per koerrier aan jou gestuur word.
5. Personeellede van Caxton, Carpe Diem Media, hulle besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families sal nie vir die prys oorweeg word nie.
6. Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.voelgoed.co.za te ontvang.