Wen een van drie B-well geskenkpakke ter waarde van R400

2787

Heerlike en gesonde kos moet nie net toeganklik wees vir diegene wat dit kan bekostig nie, almal verdien om toegang tot beter kos te hê.

Skryf in op ons aanlyn kompetisie en jý kan dalk ‘n B-well geskenkpak ter waarde van R400 wen!

Vir meer inligting, volg B-well op Facebook.
Vir heerlik resepte, besoek ook www.bwellfoods.co.za


Skryf in en staan die kans om ’n B-well geskenkpak ter waarde van R400 te wen!
Vul jou besonderhede onder in en kliek op die STUUR knoppie.

Die kompetisie is nou gesluit. Die wenners is: Marlené Veldman, Ronnae Elliott en Salome Wasserman.

KOMPETISIEREËLS:
1. Kompetisie sluit 30 November 2017.
2. Wenners sal deur ’n trekproses gekies word.
3. Wenners sal per foon of per e-pos in kennis gestel word.
4. Die beoordelaars se besluit is finaal en geen verdere korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
5. Die prys kan nie verruil word nie
6. Personeellede van Caxton, Carpe Diem Media, hulle besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families sal nie vir die prys oorweeg word nie.
7. Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.voelgoed.co.za te ontvang.