Wen een van 4 geskenkpakke van Dr Soldan se suikervrye “Em-eukal” lekkers

0
2782

Vier gelukkige lesers kan elk ‘n geskenkpak ter waarde van R250 van die heerlike, suikervrye ingevoerde Em-eukal lekkergoed wen.

Dit is perfek vir mense wat gesondheidsbewus is en enigiemand wat probeer om hul suiker inname te verminder.

Em-eukale lekkergoed is beskikbaar by Dis-Chem en onafhanklike apteke vir sowat R29 per pakkie.


Wen een van 4 Em-eukal geskenkpakke ter waarde van R250

Kompetisie is nou gesluit. Die wenners is: Alta Posthumus, Yolanda Steenkamp, Anke Wilhelm en Chané Gouws.

KOMPETISIEREËLS:
1. Kompetisie sluit 28 Mei 2018.
2. Wenners sal deur ’n trekproses gekies word.
3. Wenners sal per foon of per e-pos in kennis gestel word.
4. Die beoordelaars se besluit is finaal en geen verdere korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
5. Die prys kan nie verruil word nie
6. Personeellede van Caxton, Carpe Diem Media, hulle besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families sal nie vir die prys oorweeg word nie.
7. Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.voelgoed.co.za te ontvang.

Epi-Max