Wen een van agt geskenkpakke van Extracts Collection

10113

EXTRACTS COLLECTION skep kosbare “my tyd”- oomblikke vir elke vrou om weer by haarself uit te kom. Tuis of in ’n salon of spa sal hierdie velprodukte, masseerbehandelings en spa-rituele jou help om weer balans te vind.

Ontspan en kalmeer jou gemoed, verlig spierspanning en bederf jou lyf met hierdie geurige, bevogtigende mengsel van essensiële olies, mineraalsoute en kruie.

Liquid Yoga is jou persoonlike masseuse in ’n bottel. Geen ander badbehandeling bevat soveel aktiewe bestanddele nie.

Magnesiumryke Engelse sout, arnika en ’n spesiale mengsel van essensiële olies help stres en angs verlig, en Murumurubotter bevog die vel. Dié badbederf laat jou vel net so goed soos jou siel voel.

Liquid Yoga bevat geen preserveermiddels, petrolatum, kleurstowwe of ander byvoegsels nie. Dit is ook natriumlourielsulfaat vry.

EXTRACTS COLLECTION is ook beskikbaar op Voelgoedwinkel.co.za.


Wen een van 8 Extracts Collection geskenkpakke

Vul jou besonderhede in en staan die kans om te wen!

KOMPETISIEREËLS:
1. Kompetisie sluit 22 Maart 2020.
2. Wenners sal deur ’n trekproses gekies word.
3. Wenners sal per foon of per e-pos in kennis gestel word.
4. Die prys sal per koerrier aan jou gestuur word.
5. Personeellede van Carpe Diem Media, hulle besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families sal nie vir die prys oorweeg word nie.
6. Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.voelgoed.co.za te ontvang.