Wen een van vyf geskenkpakke van Hannon

20056

HANNON se kennis oor die skoonheidsindustrie het gelei tot die raaksien van ’n behoefte vir ’n unieke en professionele haar- en grimeerreeks in Suid-Afrika.

Raadop met daardie lyntjies wat jou moeg, oud en kwaai laat lyk? Die Hannon Wrinkle Reducing Serum is jou antwoord!

Die serum help om diep plooie rondom die oë en mond en op die voorkop te verminder, net soos mediese botulinum toxin-anti-plooi-inspuitings.

Hannon Hair Care and Faces word deur geselekteerde professionele haar- en skoonheidsalonne versprei. Hannon gee gereeld self vir kliënte raad oor hulle hare en grimering.

HANNON is ook beskikbaar op Voelgoedwinkel.co.za.


Wen een van 5 Hannon geskenkpakke

Vul jou besonderhede in en staan die kans om te wen!

KOMPETISIEREËLS:
1. Kompetisie sluit 22 Maart 2020.
2. Wenners sal deur ’n trekproses gekies word.
3. Wenners sal per foon of per e-pos in kennis gestel word.
4. Die prys sal per koerrier aan jou gestuur word.
5. Personeellede van Carpe Diem Media, hulle besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families sal nie vir die prys oorweeg word nie.
6. Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.voelgoed.co.za te ontvang.