Wen een van 5 geskenkpak van JanaS

10231
wen JanaS

JanaS vervaardig die beste kwaliteit, handgemaakte klere en is trots op die uitstekende diens wat hulle aan klante lewer. Hulle doen ekstra moeite om die mees unieke lap te bekom.

Slegs genoeg materiaal word aangekoop om ’n paar items op ’n slag van ’n spesifieke ontwerp te maak. Dit beteken dat wanneer ’n reeks uitverkoop is, dit nie weer gemaak word nie. Die klere wat jy by hulle koop, is dus uniek.

JanaS-klere is vir elke vrou wat gemaklik wil voel maar terselfdertyd steeds elegant en vroulik wil lyk. Met hierdie klere kan jy werk toe gaan en die kinders by die skool gaan oplaai.

JanaS-klere is ook beskikbaar op Voelgoedwinkel.co.za.


Wen een van 5 JanaS geskenkpakke ter waarde van R1000 elk

Vul jou besonderhede in en staan die kans om te wen!

Die kompetisie is nou gesluit. Die wenners is Siyaam Adams, Jeanette Nel, Mariska Conradie, Jessica Etzel en Susan Zwiegelaar.

KOMPETISIEREËLS:
1. Kompetisie sluit 26 Januarie 2020.
2. Wenners sal deur ’n trekproses gekies word.
3. Wenners sal per foon of per e-pos in kennis gestel word.
4. Die prys sal per koerrier aan jou gestuur word.
5. Personeellede van Carpe Diem Media, hulle besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families sal nie vir die prys oorweeg word nie.
6. Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.voelgoed.co.za te ontvang.