Wen ’n geskenkpak van Kideroo

1745
Kideroo

KIDEROO vervaardig gehalte-, handgemaakte linne en dekor vir babakamers. Elke item word met liefde gemaak van 100% katoen en gedruk met baba-vriendelike ink, wat dit lieflik sag en veilig maak vir jou liefiekind.

Kideroo sorg vir pret en styl in jou baba se kamer. Hierdie tong-in-die-kies dekoritems gee ouers die vryheid om te speel met verskillende kombinasies deur gedrukte items met effekleure te meng. So skep jy karakter en ’n eie, unieke styl.

Navorsing toon dat die beste manier om baba te stimuleer, is deur swart-en-wit patrone en prente. Hierdie linne en dekoritems skep dus die beste wegspringplek vir jou baba.

Swart-en-wit is ’n klassieke kombinasie en is ook tydloos. Meng en pas en skep ’n babakamer wat by die styl van jou huis pas!

KIDEROO is ook beskikbaar op Voelgoedwinkel.co.za.


Wen een van 4 Kideroo geskenkpakke

Vul jou besonderhede in en staan die kans om te wen!

Die kompetisie is nou gesluit. Die wenners is Hester Barnard, Ria Stevens, Wilma Strydom en Mariette Joubert.

KOMPETISIEREËLS:
1. Kompetisie sluit 26 Januarie 2020.
2. Wenners sal deur ’n trekproses gekies word.
3. Wenners sal per foon of per e-pos in kennis gestel word.
4. Die prys sal per koerrier aan jou gestuur word.
5. Personeellede van Carpe Diem Media, hulle besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families sal nie vir die prys oorweeg word nie.
6. Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.voelgoed.co.za te ontvang.