Wen ’n Alcare Aloe geskenkpak ter waarde van R600

2588

The House of Aloes vervaardig en versprei produkte onder die handelsnaam Alcare Aloe en is trots Suid-Afrikaans.

Oor die jare het Alcare voortgegaan om deur innovering hul gepatenteerde top-kwaliteit produksieprosesse verder te verfyn.

The House of Aloes het ‘n bekostigbare velsorg reeks vir die ouer vel ontwikkel. Die “Dry/Mature” reeks bestaan uit ‘n reiniger, verfrisser, serum en ‘n dag- en nagroom.
Die reeks is beskikbaar aanlyn by www.alcare.co.za of kontak hulle vir jou naaste winkel.

Tel: 028 735 1454 | Faks: 028 735 1728 | E-pos: info@alcare.co.za

[divider style=”8″]

Een gelukkige leser kan ‘n Alcare Aloe
geskenkpak ter waarde van R600 wen.

 

Beatwoord die maklike vraag onder om ‘n kans te staan.

Kompetisie is nou gesluit. Die wenner is Coba Matthee. Baie geluk.

KOMPETISIEREËLS:
1. Kompetisie sluit 15 Januarie 2019.
2. Wenners sal deur ’n trekproses gekies word.
3. Wenners sal per foon of per e-pos in kennis gestel word.
4. Die prys sal per koerrier aan jou gestuur word.
5. Personeellede van Caxton, Carpe Diem Media, hulle besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families sal nie vir die prys oorweeg word nie.
6. Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.voelgoed.co.za te ontvang.