Bepalings en voorwaardes

Die kompetisie duur tot Saterdag 31 Augustus.

Om in aanmerking vir die prys te kom moet jy ’n lootjie vir R99 koop – hoe meer lootjies jy koop, hoe groter is jou kans om te wen!

Die wenner word op Donderdag 5 September op Voelgoed Media se sosiale media aangekondig.

Voelgoed Media se besluit oor die wenners is finaal en geen korrespondensie sal oor die kompetisie gevoer word nie.

Pryse is nie oordraagbaar nie en mag nie aan ‘n derde party verkoop word nie.

Voelgoed Media behou die reg voor om nie die prys toe te ken indien daar nie ten minste 1 000 lootjies vir die #Girls-bootreis-kompetisie verkoop is nie.

Scroll to Top