Wen ’n FITBURY oefenstel ter waarde van R1 725‬

Fitbury wen

FITBURY spesialiseer in oefenklere, sportdrag en pajamas vir die hele gesin. Omdat hulle gebruik maak van duursame materiaal, gemaklike snitte en unieke en prettige ontwerpe, is dié reeks net so gemaklik as wat dit modern is.

Om gemaklik te wees wanneer jy draf, is belangrik. Daarom is die Team Fitbury Bianco Running Vest die perfekte belegging. Dit sit lekker los en het spesiale gaatjies om ventilasie te verbeter.

Die Viola Flow Tight is nie net supergemaklik omdat dit saam met die liggaam buig nie, maar is ook ontwerp om jou koel en droog te hou wanneer jy oefen.

As jy wil maag wys wanneer jy oefen, is die Viola Flow Bra net vir jou. Dis gemaak om beweging so min moontlik te belemmer.
Kliek hier om Fitbury oefenklere te bestel.

Een gelukkige leser kan hierdie 3-stuk oefenklere-stel wen!

Vul jou besonderhede in en staan ’n kans om te wen!

KOMPETISIEREËLS:
1. Kompetisie sluit 20 Oktober 2019.
2. Wenners sal deur ’n trekproses gekies word.
3. Wenners sal per foon of per e-pos in kennis gestel word.
4. Die prys sal per koerrier aan jou gestuur word.
5. Personeellede van Caxton, Carpe Diem Media, hulle besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families sal nie vir die prys oorweeg word nie.
6. Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.voelgoed.co.za te ontvang.