● Die kompetisie duur tot Saterdag 31 Augustus!
● Om in aanmerking vir die prys te kom moet jy ’n lootjie vir R99 koop – as jou vriendin óók ’n lootjie koop, is julle kans nog groter om te wen!
● Die wenner word op Maandag 8 September op Voelgoed Media se sosiale media aangekondig.
● Voelgoed Media se besluit oor die wenners is finaal en geen korrespondensie sal oor die kompetisie gevoer word nie.
● Pryse is nie oordraagbaar nie en mag nie aan ‘n derde party verkoop word nie.
● Voelgoed Media behou die reg voor om nie die dubbelkajuit-prys toe te ken indien daar nie ten minste 1 000 lootjies vir die #Girls-boot-kompetisie verkoop is nie.