Wen ‘n kettleCADDY Pizza Oond ter waarde van R2 000

0
5394

‘n Suid Afrikaans gepatenteerde en vervaardigde produk, vir ons mense.

Die sukses van kettleCADDY is gerugsteun deur ‘n 5-jaar waarborg en alhoewel dit eg-tradisionele houtvlam pizzas oplewer, is dit baie eenvoudig ontwerp vir Jan-alleman se maklike gebruik.

UNIEKE ONTWERP

kettleCADDY Pizza Oond is ontwerp om ‘n 57cm kool ketelbraai om te skakel in ‘n pizza oond. As u dus reeds die eienaar is van ‘n Weber of soorgelyke ketelbraai, koop eenvoudig ‘n kettleCADDY Pizza Oond en siedaar – u eie “Italiaanse” PIZZA OOND!.

BEKOSTIGBAAR

kettleCADDY is tans beskikbaar by Tafelberg Meubileerders asook by Takealot en Yuppiechef aanlynwinkels. Dit verkoop teen ‘n lae prys van R2 019, wat ons sekerlik van alle mededingers onderskei.

DRAAGBAAR

Tradisionele pizza oonde is bekend daarvoor dat dit ‘n vaste struktuur is. Die ontwerper van kettleCADDY het hierdie leemte oorbrug met ‘n draagbare pizza oond wat omtrent enige plek gebruik kan word – tuis op die patio of langs die swembad, by u kampeerplek, op die strand, langs die sportveld … enige plek!

DIVERSITEIT

kettleCADDY is wel ‘n Pizza Oond, maar kan gebruik word vir die gaarmaak van vis, brood, groente of “steak”.

DUS: PIZZAFY JOU KETELBRAAI! (‘n Ideale geskenk vir die hele familie se genot)

Besoek www.kettlecaddy.co.za vir meer inligting.

Beskikbaar by:

Alle kompetisie-intekenaars kwalifiseer vir ‘n 35% afslag op die kettleCADDY Pizza Oven direk vanaf die verskaffer, indien u voor of op 30 September u bestelling plaas by admin@kettlecaddy.co.za. Vir meer inligting, skakel gerus met Nikki by 074 811 3276.


Een gelukkige leser kan ‘n kettleCADDY
Pizza Oond ter waarde van R2 000 wen!

KOMPETISIEREËLS:
1. Kompetisie sluit 31 Augustus 2018.
2. Wenners sal deur ’n trekproses gekies word.
3. Wenners sal per foon of per e-pos in kennis gestel word.
4. Die prys sal per koerrier aan jou gestuur word.
5. Personeellede van Caxton, Carpe Diem Media, hulle besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families sal nie vir die prys oorweeg word nie.
6. Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.voelgoed.co.za te ontvang.
7. Alle kompetisie-intekenaars kwalifiseer vir ‘n 35% afslag op die kettleCADDY Pizza Oven direk vanaf die verskaffer, indien u voor of op 30 September u bestelling plaas by admin@kettlecaddy.co.za. Vir meer inligting, skakel gerus met Nikki by 074 811 3276.